Jissus, I drove down to that show! Dit was baie mooi.
I does'nt like the harder stuff, but that Durban band played at drie uur, they rap, Ek dink hulle is "Big Idea", het iemand my gese. Hulle was kwaai.
Daar was nogge band wat Reggae gepeel het, van die Kaap af. Hulle was vir my baie in die haak. Ek het beslis van hulle gehou. So 'n blonde harige wit kerel en 'n vet rasta, en 'n swart Jamaican kerel, en trompette. Ja-nee, hulle was gesellige luisterbaarheid.
5 weeks 19 hours ago
5 weeks 19 hours ago
7 weeks 4 days ago
24 weeks 1 day ago
25 weeks 5 days ago
34 weeks 4 days ago
36 weeks 3 days ago
36 weeks 4 days ago
36 weeks 5 days ago
37 weeks 2 days ago